top of page

Bosbezies

Van Kamp naweke tot grondpaaie - Bosbezies is ons manier om familie avonture vas te vang. Dit is vuil voete, sonsakke en 'n woelwater heeltyd aan die beweeg - bewys dat avonture nie hoef te wag wanneer die lewe besig raak nie.

Waar ons al was...

Van die Richtersveld na Kersfees aan die Weskus. Die Bosbezies se Helse Draai na Lambertsbaai, Dag 7 & 8 🌿🐞πŸͺ²πŸ

Die laaste stuk langs die Weskus was net mooi. Eenvoudig mooi.

Tierhoek – Klip, son en goeie mense. Die Bosbezies se Helse Draai na Lambertsbaai, Dag 6 🌿🐞πŸͺ²πŸ

Rouer. Stil. Net klip, berge en son.

Van Kamgab na Vioolsdrif – ’n Warm yskas en ’n hangmat langs die Oranje. Die Bosbezies se Helse Draai na Lambertsbaai, Dag 5 🌿🐞πŸͺ²πŸ

Na die vorige dag se klippe, sand en vassit was ons nogal dankbaar vir ’n stadiger dag.

Hartebeesmond na Rammansdrift… wat toe Kamgab geword het: Die Bosbezies se Helse Draai na Lambertsbaai, Dag 4 🌿🐞πŸͺ²

Ons het gedink hierdie sou net ’n 4 uur rit wees. Dit het 8 ure geword.

Van Pofadder tot by Hartebeesmond: Die Bosbezies se Helse Draai na Lambertsbaai, Dag 3 🌿🐞πŸͺ²

’n Versteekte juweel langs die Oranje

Augrabies Waterfall

Die Bosbezies se Helse Draai na Lambertsbaai: Dag 1 & 2 🌿

Ons eerste stop voor die Namaqua Eco 4x4-roete: Augrabies en Riemvasmaak

Elephant and baby elephant drinking water

Chobe πŸ‡§πŸ‡Ό | November 2019

πŸŽ₯ Kameramanskap: entoesiasties
πŸ“Έ Kwaliteit: twyfelagtig
πŸ’› Herinneringe: vir ewig

Sonsondergang oor die Langkloof-vallei

’n Stil Wegbreek op die Plaas | Ons Verblyf by Mount Africa Gasteplaas

Kom saam met ons na die pragtige Langkloof-vallei waar ons ’n paar rustige dae by Mount Africa Gasteplaas deurgebring het.

© 2025, Bez & Kie

bottom of page