top of page

Spoons of Bez
Sit 'n bietjie stil, skink vir jou 'n koppie tee en kom spandeer bietjie tyd saam met my in my kombuis of op my bank.
Spoons of Bez is waar my stories en resepte bymekaar kom - eenvoudige kos, refleksie en 'n herinnering dat ons die kuns van raaksien in die alledaagse lewe moet toepas.
bottom of page

